Search This Blog

Monday 18 September 2017

Menslike feilbaarheid


O Heer, U bly tog so getrou
aan elkeen wat kom in berou
om van U genade af te smeek
met oë wat huil en hart wat breek.

U is so vinnig om ons te vergeef,
al gaan ons weer in sonde leef -
in liefde bly U glo en hoop
dat ons die regte pad sal loop.

Wanneer gaan U dan geduld verloor
en sê al ons kanse is nou oor,
hoe kan U elke keer weer glo
in ons menslike berou vertoë?

Ek dink nie ek sal ooit verstaan
wat in U Vadershart aangaan,
maar ek kom in diepe dankbaarheid
dat U genadig is met my swakheid.

An original poem by Miekie (Marietjie Uys)

Marietjie Uys (Miekie) is a published author. You can buy my books here:You can purchase Designs By Miekie 1 here.
Jy kan Kom Ons Teken en Verf Tuinstories hier koop.
Jy kan Kom Ons Kleur Tuinstories In hier koop.
Jy kan Tuinstories hier koop.
You can follow Miekie's daily Bible Study blog, Bybel Legkaart, here in English & Afrikaans.
You may prefer to follow the traveling blog, A Pretty Tourist.
For more crafty ideas and great product reviews, visit A Pretty Talent on Facebook.
If you are in a literary mood, follow Miekie's musings, stories and poetry on A Pretty Author - Miekie.
Remember to keep nurturing your TALENT for making life PRETTY.
You can subscribe to any of these blogs and receive regular updates by email. Simply register your email address at the top of the applicable blog.

No comments:

Post a Comment