Search This Blog

Wednesday 23 August 2017

Terugblik


Daar is so baie waaroor ek wonder
en ook daai een ding in besonder
en al weet ek ook dat U besef
hoe diep die goed my menswees tref,
vind ek myself soms rebelleer
teen U stilswyende beheer.

Maar dan kyk op die paadjie terug
en ek sien wat lê agter my rug,
en ek besef hoe U my uit moes help
en die vloed daarvan laat my oorstelp;
dan kyk ek op met dank, o Heer
en lê my toekoms voor U neer.

An original poem by Miekie (Marietjie Uys).

Marietjie Uys (Miekie) is a published author. You can buy my books here:
You can purchase Designs By Miekie 1 here.
Jy kan Kom Ons Teken en Verf Tuinstories hier koop.
Jy kan Kom Ons Kleur Tuinstories In hier koop.
Jy kan Tuinstories hier koop.
You can follow Miekie's daily Bible Study blog, Bybel Legkaart, here in English & Afrikaans.
You may prefer to follow the traveling blog, A Pretty Tourist.
For more crafty ideas and great product reviews, visit A Pretty Talent on Facebook.
If you are in a literary mood, follow Miekie's musings, stories and poetry on A Pretty Author - Miekie.
Remember to keep nurturing your TALENT for making life PRETTY.
You can subscribe to any of these blogs and receive regular updates by email. Simply register your email address at the top of the applicable blog.

No comments:

Post a Comment