Search This Blog

Monday 10 April 2017

O! Kindjie klein



O! kindjie klein aan my geleen,
bewys van God se ryke seën,
hoe het my woorde jou verskeur,
hoe kon ek toelaat wat gebeur?
O! kindjie klein, my hart se punt,
jy moes tog weet jy is bemind,
maar ek hoor hoe ek vloek en skel,
onsigbaar hale jou vertel.
O! kindjie klein, my ewebeeld,
hoe eindig my gesin verdeeld?
As my begeerte liefde was,
waarom is dit nie opgepas?
O! kindjie klein, ek het gefaal,
die klag teen my, deur God verhaal.

'n Oorspronklike gedig deur Miekie (Marietjie Uys)

Marietjie Uys (Miekie) is a published author. You can buy the books here:
You can purchase Designs By Miekie 1 here.
Jy kan Kom Ons Teken en Verf Tuinstories hier koop.
Jy kan Kom Ons Kleur Tuinstories In hier koop.
Jy kan Tuinstories hier koop.
You can follow Miekie's daily Bible Study blog, Bybel Legkaart, here in English & Afrikaans.
You may prefer to follow the traveling blog, A Pretty Tourist.
For more crafty ideas and great products, visit A Pretty Talent on Facebook.
Remember to keep nurturing your TALENT for making PRETTY things.
You can subscribe to this blog and receive regular updates by email by simply registering your email address at the top of the current blog.

No comments:

Post a Comment