Search This Blog

Tuesday 14 February 2017

Jy is God se droom


Psalm 126:1-3 "Toe die Here die lot van Sion verander het, was dit soos 'n droom. Ons het gelag en gesing. Onder die nasies het hulle gese: 'Die Here het groot dinge aan hierdie mense gedoen.' Die Here het groot dinge aan ons gedoen; ons was bly."
Het jy al aan God gedink as die Een wat jou drome laat waar word? Die Een wat jou lot so kan verander dat trane in 'n gelag en gesing verander word? Dat God jou lot so verander dat nie net jy en diegene naaste aan jou dit raaksien nie, maar dat dit 'n getuienis word wat verby jou landsgrense strek? Dit is wat hierdie Psalm van praat. Los alles wat jy mee besig is sommer nou. Konsentreer al jou aandag op God en vertel Hom van jou drome. Praat met God soos jy met jou naaste vriend/in sou praat. Droom GROOT. Dink GROOT. Jou gedagtes en drome en ideale kan nie groter as God s'n wees nie. Bespreek dit met God. Jou vriende kan jou bemoedig, maar God kan jou drome verwesenlik.

Marietjie Uys (Miekie) is a published author. You can buy the books here:
You can purchase Designs By Miekie 1 here.
Jy kan Kom Ons Teken en Verf Tuinstories hier koop.
Jy kan Kom Ons Kleur Tuinstories In hier koop.
Jy kan Tuinstories hier koop.
You can follow Miekie's daily Bible Study blog, Bybel Legkaart, here in English & Afrikaans.
For more crafty ideas and great products, visit A Pretty Talent on Facebook.
Remember to keep nurturing your TALENT for making PRETTY things.
You can subscribe to this blog and receive regular updates by email by simply registering your email address at the top of the current blog.

No comments:

Post a Comment