Search This Blog

Monday 13 February 2017

God hou Sy beloftes


Psalm 119:49-50 "Onthou tog U woord aan my, die woord waarop U my laat hoop het. Dit is my troos in my ellende: dat U belofte my in die lewe hou."
Hoeveel van ons kan nie hiermee vereenselwig nie? Het jy nog 'n belofte/profesie van God wat onvervul bly in jou lewe? Het jy ook al ondervind hoeveel hoop daaruit te put is wanneer jy deur 'n donker tyd gaan? Hoeveel keer het ek nie myself al gevang dat ek myself bemoedig deur God se woord oor my lewe te herroep nie. Weet dit: God is 'n waarmaker van Sy woord. As Hy 'n woord oor jou lewe uitgespreek het, rig jou lewe daarvolgens en wag op Hom. Hy sal doen wat Hy gese het.

Marietjie Uys (Miekie) is a published author. You can buy the books here:
You can purchase Designs By Miekie 1 here.
Jy kan Kom Ons Teken en Verf Tuinstories hier koop.
Jy kan Kom Ons Kleur Tuinstories In hier koop.
Jy kan Tuinstories hier koop.
You can follow Miekie's daily Bible Study blog, Bybel Legkaart, here in English & Afrikaans.
For more crafty ideas and great products, visit A Pretty Talent on Facebook.
Remember to keep nurturing your TALENT for making PRETTY things.
You can subscribe to this blog and receive regular updates by email by simply registering your email address at the top of the current blog.

No comments:

Post a Comment