Search This Blog

Wednesday 15 February 2017

Aan sy liefde is daar geen einde nie


Het jy al Psalm 136 deurgelees? As ek 'n publiseerder was en iemand het dit voor my gelê, sou ek dit afgekeur het. Elke tweede sin is
"Aan sy liefde is daar geen einde nie." 
Soms word sinne in die middel afgebreek om hierdie sinsdeel in te voeg. Dit maak nogal vir hinderlike lees wat nie wil vloei nie. 
Maar ek is nie 'n publiseerder nie, ek is 'n Heilige Gees vervulde kind van God en daardie sinnetjie resoneer in my. Dis waarom ek kan assosieer met die skrywer, want ek weet daar was al tye in my lewe ook waar ek so baie gehad het om te sê, dat ek nie kon stilbly nie. Tog was ek so diep onder die indruk van die genadige liefde van God wat verlos en onderhou, dat ek nie anders kon as om myself in die rede te val nie, en dan moes ek ook telkens erken: 
"Aan sy liefde is daar geen einde nie!"

Marietjie Uys (Miekie) is a published author. You can buy the books here:
You can purchase Designs By Miekie 1 here.
Jy kan Kom Ons Teken en Verf Tuinstories hier koop.
Jy kan Kom Ons Kleur Tuinstories In hier koop.
Jy kan Tuinstories hier koop.
You can follow Miekie's daily Bible Study blog, Bybel Legkaart, here in English & Afrikaans.
For more crafty ideas and great products, visit A Pretty Talent on Facebook.
Remember to keep nurturing your TALENT for making PRETTY things.
You can subscribe to this blog and receive regular updates by email by simply registering your email address at the top of the current blog.

No comments:

Post a Comment